Die Rol van Neëntiende-eeuse Fotografie in Eietydse Bewaring
Full Title:
Author: Johanna Malherbe
Publication: PhD tesis, Universiteit van Stellenbosch
Date: 2014
Die Rol van Neëntiende-eeuse Fotografie in Eietydse Bewaring: William Roe en Graaff-Reinet
Author: Johanna Malherbe
Publication: PhD tesis, Universiteit van Stellenbosch
Date: 2014
Abstract
Hierdie studie het ten doel om die rol wat 19de-eeuse fotografie kan vervul in die rekonstruksie van ’n era en in die bewaring van kultuurgoedere vir die 21ste eeu, aan te spreek. Die fotoversameling van William Roe van Graaff-Reinet word as voorbeeld gebruik.
Click here to download document